VlakVark Productions
  • Home
  • BLOG
  • LIVE STREAM
  • Video only Packages
  • Video & Photography
  • Contact us
  • Home
  • BLOG
  • LIVE STREAM
  • Video only Packages
  • Video & Photography
  • Contact us
Search by typing & pressing enter

YOUR CART

Testimonials

Picture
Thank you for tellıng our weddıng day so beautıfully, we really love ıt

Picture
Hey Salmon! Ek en Joos wil net dankie se vir ons asemrowende videos!!! Jou werk is besonders! Dankie vir al jou en Monika Meier Botha se goeie en harde werk om ons memories special te maak!
Picture
"Vandag die video gekry, puik verby! Baie dankie jule....alweer my oe uit gehuil!"


 - Melissa & Roelf
Picture
" Ons is baie dankbaar vir julle diens en harde werk en ons is baie bly dat ons julle op ons troue gehad het! Ons sal julle graag aanbeveel vir vriende wat 'n videograaf soek"

 - Francois & Reone
Picture
SALMON!

ONS ENGAGEMENT SHOOT IS AWESOMELY BRILLIANT!!!! COOLER AS MEESTE VAN DIE MUSIC VIDEOS OP MK! ONS LOVE DIT!

Net so terloops, die music video wat ons aan die begin van die aand gespeel het was een HUGE HIT!

Al ons gaste het dit ge-love. Kan nie vir julle sê hoeveel mense kon nie uitgepraat raak met hoe vrek oulik dit vir hulle was nie en dat hulle dit baie graag weer sal wil sien nie.

Dit het ‘n baie lekker mood geskep om die aand mee af te skop en dit was sommer duidelik tasbaar en aanvoelbaar in die atmosfeer toe ons ons grand entrance maak. Dit was great!

- Kobus & Lezanne



Powered by Create your own unique website with customizable templates.